Events

Op uitnodiging van die Hoedspruit Vliegklub het vier van ons klublede die uitdaging aanvaar om aan die Hoedspruit Fun Rally te gaan deelneem op Saterdag, 16 Julie. Die SAPFA Fun Rally formaat werk as volg. Soos enige lugvaart navigasiewedren bestaan elke span uit ‘n vlieenier en ‘n navigeerder. Elke span kies ‘n spoed wat hulle […]

Read More